Abstract

Afrikaans freedom songs as a reconstruction of Afrikaner identity Media polemics that centred on Afrikaner identity and language proliferated in Afrikaans newspapers of the early 2000s. It illustrates that although more than a decade has passed since democratisation, identity politics are still an important South African topic and renegotiation therefore continues. This article discusses the role of Afrikaans freedom songs as a reconstruction of white Afrikaner identity with the specific aim of establishing a point of departure for an ideology-critical theorising of the topic. In this regard, the interpretative tools of metaphor analysis and ideology critique of Johann Visagie (1996) are applied within the broader framework of the so-called Critical Theory. The five dominant postapartheid narratives recorded by Melissa Steyn (2001) serve as starting point for this study. The selection of freedom songs is related to specific constructions of “whiteness” portrayed in the mentioned narratives.

Highlights

  • Hierdie artikel is gepubliseer vanuit die Meestergraad-verhandeling getiteld, Afrikaanse vryheidsliedjies as konfigurasie van identiteit: ’n ideologie-kritiese perspektief, voltooi in 2008 aan die Departement Musiek, Universiteit van die Vrystaat

  • Mediapolemiek rondom Afrikaner identiteit en taal het die Afrikaanse koerante in die vroeë jare van die nuwe millennium gedomineer

  • Dit illustreer dat identiteitspolitiek meer as ’n dekade ná demokratisering steeds uiters aktueel in Suid-Afrika is en dat die heronderhandeling daarvan nog ’n voortgaande proses is

Read more

Summary

Inleiding

Het lied is in het volksleven innig verbonden met het dagelijks bestaan. In hun verruimde betekenis alz zang, vertolken melodie en ritme [...] al wat hart en zinnen beroert [...] Zingen is zelfexpressie sonder meer, is tevens mededeling van hart tot hart; met ander woorden: zang is een gemoedsuitstraling. (Gelber, 1982:7-8.). Hoewel die dood van identiteitspolitiek reeds by herhaling in internasionale literatuur aangekondig is, is postapartheid Suid-Afrika ’n vrugbare teelaarde vir studie op hierdie gebied, soos wat onder meer uit resente plaaslike musikologiese studies gesien kan word.. In hierdie artikel word stilgestaan by die rol van Afrikaanse vryheidsliedjies as herkonstruksies van Afrikaneridentiteit, terwyl dit meer spesifiek ten doel het om ’n vertrekpunt vir ’n ideologies-kritiese teoretisering van die onderwerp daar te stel.. Mary Robertson (2004) se studie wat die rol van populêre musiek in die onderhandeling van wit Suid-Afrikaanse identiteit ondersoek. Hierteenoor redeneer Shirli Gilbert (2005a) dat liedjies as ’n ruimte funksioneer waarbinne diegene wat eers gemarginaliseer is ’n stem kan vind om hulle identiteit en ervarings uit te druk, terwyl Lara Allen (2005) die fundamenteel-hibriede en konstant-veranderende aard van populêre swart Suid-Afrikaanse musiek ondersoek. Eerstens word daar kortliks stilgestaan by wit Afrikaanssprekende identiteit as onstabiele konstruk.

Afrikaneridentiteit as onstabiele konstruk
Vyf verhale van “witheid”
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call