Abstract

In this, the second and final article on the study of Afrikaans poetry dealing with aspects of the South African war since the Sixties, an assessment is made of the moral stance adopted by poets vis-a-vis the conflict, while the main characteristics of the war poetry of this period are contrasted with those of the period preceding it.

Highlights

  • Oor die Suid-Afrikaanse militêre konflik is daar nie net gerapporteer nie. lets w at in die ‘digterlike berigte te velde’ opval, is die groot hoeveelheid gedigte waarin digters stelling inneem, o f 'n persoonlike stellingname laat blyk, teenoor die oorlog as sodanig o f teenoor een o f albei van die deelnemende partye

  • The second a n d fin a l article on the study o f Afrikaans p o etry dealing with aspects o f the South African war since the Sixties, an assessm ent is made o f the moral stance adopted by poets vis-a-vis the conflict, while the main characteristics o f the war poetry o f this p erio d are contrasted with those o f the p erio d preceding it

  • “W anneer die drie-uurSondagtromme 'n opstaantyd aankondig”, verklaar sy, sal sy haar omdraai en verder slaap, want te lank het ek my laat pynig ... boek gehou van die kwaad my bed benat oor die bedroe land bereken: die debiete en krediete van hoeveel ons/hulle skuld en hoeveel ons/hulle haat (De Vos, 1982:12/13)

Read more

Summary

D igterlike stellingnam es teenoor die oorlog

Oor die Suid-Afrikaanse militêre konflik is daar nie net gerapporteer nie. lets w at in die ‘digterlike berigte te velde’ opval, is die groot hoeveelheid gedigte waarin digters stelling inneem, o f 'n persoonlike stellingname laat blyk, teenoor die oorlog as sodanig o f teenoor een o f albei van die deelnemende partye. Oor die Suid-Afrikaanse militêre konflik is daar nie net gerapporteer nie. Lets w at in die ‘digterlike berigte te velde’ opval, is die groot hoeveelheid gedigte waarin digters stelling inneem, o f 'n persoonlike stellingname laat blyk, teenoor die oorlog as sodanig o f teenoor een o f albei van die deelnemende partye. Dit is nie vreemd nie, gesien die morele probleem waarvoor die oorlog die digters gestel het. Enersyds is daar die besef dat daar 'n stuk onverdedigbaarheid in die heersende landsbeleid (die primere oorsaak van die konflik) sit as gevolg van die diskriminerende element daarin; andersyds die besef van wat alles verlore sal gaan as die aanslag teen die status quo sou moes slaag. Die gevolg was digter­ like stellingnames, op die basis van moraliteit, van 'n omvang w at baas onbekend w as in die Afrikaanse poesie tot op daardie tydstip

W y e sp ek tru m van stellin g n a m es
S im p atie m et vegters teen d ie bestel
V isie op d ie einde van stryd
Globale aard van die na-sestigse oorlogspoësie

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.