Abstract

The main aim of this article is to try to provide further grounds for the argument that Afrikaans cannot be ignored in a future South Africa. Reasons substantiating this claim are inter alia the following: Afrikaans is generally recognized as the language with the largest number of speakers in South Africa; it succeeds in fulfilling both its high and low functions in the South African community: it has validity as a language of science (although much still needs to be done in this regard) and it plays an important role in an inter-disciplinary approach to research and the gaining of knowledge in various fields.

Highlights

  • Die titel van hierdie artikel leen hom tot 'n hele aantal moontlike besprekingspunte, onder meer wat is interdissiplinêre studie? kán dissiplines mekaar beinvloed? Afrikaans en sy rol in 'n ‘Nuwe Suid-Afrika’ hét Afrikaans 'n rol te speel in interdissiplinêre studies? gaan Afrikaans in die toekoms ter sake wees vir die aanbied van ander dissiplines?

  • Die feite en argumente wat in hierdie verband aangevoer kan word, is redelik bekende gegewens wat die afgelope paar jaar al in verskeie wetenskaplike en populêre publikasies onder die aandag van belangstellendes gebring is

  • Die gegewens/statistiek wat in die tabel weergegee is, sluit die sogenaamde TBVC-state4 uit

Read more

Summary

In leid in g1

Die titel van hierdie artikel leen hom tot 'n hele aantal moontlike besprekingspunte, onder meer wat is interdissiplinêre studie? kán dissiplines mekaar beinvloed? Afrikaans en sy rol in 'n ‘Nuwe Suid-Afrika’ hét Afrikaans 'n rol te speel in interdissiplinêre studies? gaan Afrikaans in die toekoms (hoegenaamd) ter sake wees vir die aanbied van ander dissiplines?. Gaan Afrikaans in die toekoms (hoegenaamd) ter sake wees vir die aanbied van ander dissiplines?. Dit is onmoontlik om in die bestek van 'n artikel soos hierdie enigsins 'n samehangende beeld van die bogenoemde (en selfs moontlike ander) aspekte te gee. Daarom sal daar eerder probeer word om ter wille van die ontwikkeling van die argument te konsentreer op die onderstaande relevante aspekte: as agtergrond: Afrikaans en sy posisie (getalle, status, funksies) in SuidAfrika as taal onder tale; die gebruik van Afrikaans in die beoefening van die wetenskap in SuidAfrika; en Afrikaans as vakdissipline en sy waarde vir die beoefening van ander vakdissiplines. Elkeen van hierdie aspekte sal op sigself 'n artikel kan vorm, maar hier word dit net kortliks aangeraak om 'n bepaalde punt tuis te bring, naamlik dat Afrikaans (en ook die vak Afrikaans/Afrikaans en Nederlands) beslis 'n rol te speel sal hê in 'n ‘nuwe Suid-Afrika’

Afrikaans en sy aantal sprekers
TConga
Afrikaans en sy funksies
Die waarde van Afrikaans
Die ‘gebruik’ van Afrikaans as wetenskapstaal
Perspektiewe ten opsigte van wetenskapstaal
Die bevordering van Afrikaans se taalstatus
Samevattend
Die inhoud van die vak Afrikaans
Die begrip interdissiplinêr
Die waarde van Afrikaans vir interdissiplinêre doeleindes
Findings
Samevatting
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.