Abstract

A number of variables are taken into account when decisions are taken regarding acceptance or non-acceptance of students to univer-sities and other tertiary institutions. Recent changes in South African society have compelled tertiary institutions to think innovatively about their nature and aims. This article looks at this challenge by investigating the achievement of so-called senate discretionary students (id est, students with either provisional or no matriculation endorsement, who were given permission by the senate to enrol) in the Education Faculty at the University of Pretoria. It is clear that these students’ m scores are fairly accurate predictors of achievement at university. However, care should be taken not to exclude certain students on account of insufficient m scores. Further-more, it seems as the practice of excluding students on account of insufficient admission test scores should be viewed with extreme caution and empathy.

Highlights

  • A number of variables are taken into account when decisions are taken regarding acceptance or non-acceptance of students to universities and other tertiary institutions

  • Besluite geneem deur tersiêre inrigtings het wetlike gevolge en ’n goeie kennis van die wet is dus noodsaaklik om die moontlikheid van regstappe teen hierdie instansies te beperk

  • McLoughlin en Lelles[10] beklemtoon die feit dat sielkundiges en ander professionele persone se besluite wetlike gevolge het en dat ’n deeglike vertroudheid met die wet essensieel is om die moontlikheid van regstappe te voorkom, veral regstappe wat die gevolg is van ’n onbillike of foutiewe beoordeling as gevolg van onkunde

Read more

Summary

DOELTREFFENDE EN REGVERDIGE KEURING VAN STUDENTE

In die Verenigde Koninkryk word toelating tot ’n universiteit byna uitsluitlik gebaseer op die uitslae van studente se finale skooleksamens; die sogenaamde “O”- en “A”-vlakke. 5. Die toepassing van psigometriese toetse op kandidate wat vir toelating tot sekere studievelde aansoek doen, het veral sedert 1998 in Suid-Afrika onder die vergrootglas gekom. Besluite geneem deur tersiêre inrigtings het wetlike gevolge en ’n goeie kennis van die wet is dus noodsaaklik om die moontlikheid van regstappe teen hierdie instansies te beperk. Dit sluit regstappe in wat mag spruit uit ’n verkeerde beoordeling op grond van onkunde – insluitende onkunde oor die nuutste tendense in navorsing ten opsigte van verantwoordbare maniere waarop toelatingstoetsing beoefen kan word om die moontlikheid van die skending van kandidate se regte tot ’n minimum te beperk. 451) beklemtoon die feit dat sielkundiges en ander professionele persone se besluite wetlike gevolge het en dat ’n deeglike vertroudheid met die wet essensieel is om die moontlikheid van regstappe te voorkom, veral regstappe wat die gevolg is van ’n onbillike of foutiewe beoordeling as gevolg van onkunde McLoughlin en Lelles[10] (bl. 451) beklemtoon die feit dat sielkundiges en ander professionele persone se besluite wetlike gevolge het en dat ’n deeglike vertroudheid met die wet essensieel is om die moontlikheid van regstappe te voorkom, veral regstappe wat die gevolg is van ’n onbillike of foutiewe beoordeling as gevolg van onkunde

DOEL VAN KEURINGSMEGANISMES
SOSIOPOLITIESE PERSPEKTIEF
Voorwaardelike matrikulasieendossement
Faktor Prestasie
Findings
BESPREKING VAN BEVINDINGS EN SLOTOPMERKINGS
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call