Abstract

A thorough investigation has been undertaken of the pre-graduate B.Sc. physics sillabi. A comprehensive opinion poll consisting of 156 questions were answered by 406 B.Sc. students enrolled at the University of Stellenbosch during 1986-88. An analysis was made of the personal particulars of students, their choice of accompanying subjects, evaluation of the physics course contents, mathematical needs, lecturers’ didactics, lecture attendance, study methods, leisure time occupation, learning assessment and interaction with their lecturers. Dominating majority opinions were critically discussed by the lecturing staff and a plan of action implemented in order to improve the quality of physics education and the resulting new physicists.

Highlights

  • A thorough investigation has been undertaken o f the pre-graduate B.Sc. physics sillabi

  • A comprehensive opinion poll consisting o f 156 questions were answered by 406 B.Sc. students enrolled at the University o f Stellenbosch during 1986-88

  • Die vraelys is gedurende die laaste akademiese week in 1986 vrywilliglik tuis en in 1987 en 1988 verpligtend tydens tutoriaalsessies deur 'n totaal van 406 Fisika-studente, versprei oor die drie jaargange (69% formuies jag” (F I), 16% F2 en 15% F3), anoniem o f nie. volgens eie keuse ingevul

Read more

Summary

INLEIDENDE BESKRYWING

In 'n poging om die behoeftes ten opsigte van Fisika as studierigting, die studente w at dit volg en die lewe d aarb u ite beter in ooreenstem m ing met m ekaar te bring, is ’n o m vattende m eningsopnam e vir Fisika-studente ontw erp. Dit blvk dat die boonste groep A -m atrikulante met wiskundig-wetenskaplike aanleg ongeveer n vyfde van al drie klasse beslaan. Onderwys blyk die gewildste keuse van die F2-klas (68% ) en F3-klas (39% ) te wees, terwyl die onderskeidingstudente van al drie klasse hulle om die helfte in die onderw ys en navorsing wil begewe. 3.3 Bei'nvloeding: Die meeste studente (48% ) het self besluit om Fisika te volg, terwyl onderwysers (22% ), professionele voorligters (21 % ) en ouers o f ’n ander familielid (13% ) ook ’n beduidende in­ vloed op sodanige keuse uitgeodfen het. 3.4 Vakvergelyking: U it die Fisikastudente se rangskikking van hul vakke blyk dit dat wat interessantheid en belangrikheid betref, F2 en F3 bo-aan die ordelys staan, terwyl FI ’n tusseninposisie beklee. Klassieke M eganika E le k trisiteitsleer S lruktuur van materie* Golweleer en Optika K wantum m eganika Statistiese M eganika A tooni fisika K crntisika V astetoestandfisika E le k tro n ik a

Teorie versus toepassings
Oordrag na ander vakke
Begripsontwikkeling
Aanbiedingstyl en -tempo
Koppeling m et teorie
Hulptipe
Verslagevaluering
8.10 Toetsing o f eksaminering
8.12 Persoonlike gesindheid
W etenskaplike lees
W etenskaplike byeenkom ste en besoeke
Ontspanning
T op 11
10.5 Prestasievoorwaardes
D E L 1K H E ID
11.3 Vrymoedigheid
Findings
11.4 Sosialisering
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call