Abstract
A distributed knowledge-based system for the optimum utilisation of South African wool
Highlights
It is with the above in mind that a knowledge-based system for the optimum utilisation of South African wool has been developed, which is described here
This paper reviews relevant work in this field and covers wool production statistics in South Africa, the end uses of the wool fibre versus the diameter of the fibre, the advantages of distributed architectures, and the flow of processes in a wool utilization system
The architecture of the system incorporates the concept of distributed systems and the related advantages incorporated in its general architecture and within its internal components
Summary
Wol is ’n natuurlike dierevesel wat in verskillende hoeveelhede in verskeie dele van die wêreld geproduseer word. Waardetoevoeging voor uitvoer kan ’n positiewe uitwerking op bogenoemde faktore hê, soos geïllustreer kan word deur die kostekomponente van ’n manspak in die kleinhandel in Figuur 2. Daarvolgens is bepaal dat die struktuur van so ’n stelsel die beginsel van netwerkverspreide stelsels moet insluit en moet bestaan uit ’n kombinasie van ’n gewone kennisgefundeerde stelsel (KBS), wat die nodige inligting op aanvraag kan verskaf, en ’n ekspertstelsel, wat advies aan verbruikers kan bied. Hierdie artikel bespreek die konsep, ontwikkeling en struktuur van ’n verspreide kennisgefundeerde netwerkstelsel, gerig op Suid-Afrikaanse wol, en is soos volg gestruktureer: Afdeling 2 handel oor wolproduksiestatistiek in Suid-Afrika.
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
More From: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.