Abstract

This article demonstrates by means of four examples how the holders of indigenous knowledge were and are self-directed learners. They take the initiative to diagnose their learning needs and learning goals, identify resources for learning, choose appropriate learning strategies, and evaluate the outcomes. The construct of the ethnobotanical knowledge index is used to show how people in the Northern Cape in South Africa become self-directed learners to survive. By using third-generation cultural-historical activity theory, we show the lessons this holds for the classroom, which often is characterised by teacher-centred transmission mode teaching and learning, with very little self-directed learning.

Highlights

  • ’n Kultuurhistoriese aktiwiteitsteoretiese blik op die houers van inheemse kennis as selfgerigte leerders: Lesse vir onderwys in Suid-Afrikaanse skole

  • How to cite this article: De Beer, J.J. & Mentz, E., 2017, ‘’n Kultuurhistoriese aktiwiteitsteoretiese blik op die houers van inheemse kennis as selfgerigte leerders: Lesse vir onderwys in Suid-Afrikaanse skole’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 36(1), a1398. https://doi.org/10.4102/ satnt.v36i1.1398

  • Aan die hand van vier voorbeelde, aan dat die houers van inheemse kennis per definisie selfgerigte leerders was en is, en dat hulle die inisiatief neem, met of sonder die hulp van ander, vir die identifisering van hulle leerbehoeftes en leerdoelwitte, die identifisering van hulpmiddels vir leer, die kies en implementering van leerstrategieë, en die evaluering van die uitkomstes

Read more

Summary

Oorspronklike Navorsing

’n Kultuurhistoriese aktiwiteitsteoretiese blik op die houers van inheemse kennis as selfgerigte leerders: Lesse vir onderwys in Suid-Afrikaanse skole. & Mentz, E., 2017, ‘’n Kultuurhistoriese aktiwiteitsteoretiese blik op die houers van inheemse kennis as selfgerigte leerders: Lesse vir onderwys in Suid-Afrikaanse skole’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 36(1), a1398. Deur van derdegenerasie- kultuurhistoriese aktiwiteitsteorie gebruik te maak, word gekyk na watter lesse dit inhou vir die skoolklaskamer wat dikwels gebuk gaan onder onderwysergesentreerde transmissiemodus-onderrig en -leer, en baie min selfgerigte leer. A cultural-historical activity theory focus on the holders of indigenous knowledge as selfdirected learners: Lessons for education in South African schools. In hierdie artikel wys die outeurs, aan die hand van gepaste voorbeelde, hoe die houers van inheemse kennis per definisie selfgerigte leerders was (en steeds is), en waardevolle lesse inhou vir die 21ste eeuse klaskamer.

Open Access
Selfgerigte leer
Die gebruik van kultuurhistoriese aktiwiteitsteorie
Jan Baadjies
Skoolonderrig as akƟwiteitsisteem
Samevatting en gevolgtrekking
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call