Abstract
No abstract available.
Highlights
Die enorme hoeveelheid data wat wêreldwyd geskep word, groei vinnig en stel voortdurend nuwe uitdagings aan informatika wat betref die invoering, verwerking en storing van data
Die hantering van grootdatastelle vereis dat rekenaars saamwerk in hoëwerkverrigting-rekenaaromgewings wat na gelang van behoefte uitgebrei kan word
Die navorsing behoort ’n aanduiding te gee wat die vereistes en werkverrigting van verskeie sentimentanalise-tegnieke in hoëwerkverrigting-rekenaaromgewings is
Summary
Die enorme hoeveelheid data wat wêreldwyd geskep word, groei vinnig en stel voortdurend nuwe uitdagings aan informatika wat betref die invoering, verwerking en storing van data. Die hantering van grootdatastelle vereis dat rekenaars saamwerk in hoëwerkverrigting-rekenaaromgewings wat na gelang van behoefte uitgebrei kan word. Hierdie rekenaaromgewings benodig ook spesiale databasisse wat die data kan stoor en verwerk en oor meer as een rekenaar versprei is. Hierdie databasisse maak nie van verhoudings gebruik nie, en implementeer ook nie die hele SQL-standaard nie.
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
More From: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.