Abstract

Two compatible constructs in current historical Jesus re-search, Part II: Andries van Aarde. In Part I, John Dominic Crossan's proile of the historical Jesus was discussed. This article focuses on Andries van Aarde's view. According to Van Aarde, Joseph the father of Jesus should historically be seen as a legendary figure and that Jesus grew up fatherless. The stories of Jesus, virginal conception are myths. However, they reflected an historical context of the separation between the post-Easter synogogical movement and the Jesus movement. The article also discusses Van Aarde's view on the resurrection narratives, the contininuity and discontininuity between Jesus, and earliest Christianity and his view on canon and dogma. It concludes with a comparison between Corssan,s and Van Aarde's perspectives.

Highlights

  • In Part I, John Dominic Crossan's profile of the historical Jesus was discussed

  • This article focuses on Andries van Aarde's view

  • According to Van Aarde, Joseph the father of Jesus should historically be seen as a legendary figure and that Jesus grew up fatherless

Read more

Summary

INLEIDING

Jare se navorsing op talle terreine van die Nuwe-Testamentiese wetenskap in die algemeen en op die gebied van die historiese Jesus-navorsing in die besonder, het vir Andries van Aarde [2001] uitgeloop op sy Jesus-boek, getiteld Fatherless in Galilee: Jesus Child of God. Navorsing vanuit die godsdienspsigologie dui daarop dat daar 'n duidelike verband bestaan tussen die beeld wat mense van God het en die beeld wat hul!e van hulle ouers het. 3.3 Van Aarde se Jesus 'n Onderskeidende kenmerk van die navorsing van Van Aarde ([2001]:11,112), is dat hy van mening is dat daar op 'n spesifieke terrein histories meer oor die lewe van Jesus gese kan word as wat tot dusver die geval was. In die .verlede het historiese Jesus-navorsing gefokus op die lewe van Jesus nadat Hy by Johannes die Doper betrokke geraak het. Historiese uitsprake oor die lewe van Jesus v66rdat sy paaie met die van Johannes die Doper gekruis het, gemaak word (Van Aarde [2001]:143) Daar kan volgens horn we! historiese uitsprake oor die lewe van Jesus v66rdat sy paaie met die van Johannes die Doper gekruis het, gemaak word (Van Aarde [2001]:143)

Jesus se lewe voor Johannes die Doper
SAMEVATTING
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.