Abstract

Integration or transformation? 'Faith and scholarship' or 'faith-directed scholarship' as starting-point for integral Christain scientific endeavour To be discussed in this article is the question whether the contemporary model of integration can be accepted as a valid way towards genuine Christian scholarship. To find an answer to this problem, the following steps are taken. In the introduction attention is asked for the present popularity – overseas as well as in South Africa – of this model of “faith and science”. Subsequently, the meaning of “integration” as viewed by its proponents is explained. In the following section different arguments are advanced against the integration model. The conclusion is that such a model for Christian scientific endeavour should not be regarded as the ideal. In the case of the alternative, viz. integral Christian scholarship, Christian belief is not merely tagged on to “standard” science. The contents of the different disciplines should be transformed in the light of God’s revelation, a Christian worldview, a Christian philosophy, subject philosophy and subject theory.

Highlights

  • Die vraagstuk wat hier behandel word, is of die huidige integrasiemodel ’n aanvaarbare weg na werklike Christelike wetenskapsbeoefening kan wees

  • Sekere idees oor wat Christelike wetenskap behels, word deur Van der Walt (2001) selfs as karikature beskou

  • Integrasie probeer geloof en wetenskap versoen, terwyl transformasie van mening is dat elke wetenskap – die Christelike sowel as die neutrale of sekulêre – nie anders kan as om van geloofsveronderstellings uit te gaan nie, omdat geloof ’n integrale deel daarvan vorm

Read more

Summary

Die integrasie van geloof en wetenskap: ’n aktuele vraagstuk

Wanneer Christenakademici van Christelike wetenskap of wetenskapsbeoefening praat, kan hulle uiteenlopende dinge daarmee bedoel. Op die gebied van die filosofie onderskei Coletto (2002) byvoorbeeld vyf verskillende modelle vir ’n Christelike beoefening van hierdie vak. Sekere idees oor wat Christelike wetenskap behels, word deur Van der Walt (2001) selfs as karikature beskou. In hierdie artikel is die fokus op slegs een populêre benadering wat as die “integrasiemodel” aangedui word. Eers word aangetoon hoe populêr die model is. Daaruit sal ook blyk wat dié benadering inhou

Populêr in Noord-Amerika
Voorbeelde van integrasie in Suid-Afrika
Probleem en hipotese
Wat word nie bedoel nie
Die integrasie tussen geloof in wetenskap
Die historiese agtergrond van die integrasiebeskouing
Die gevolg van dieperliggende dualismes
Verskillende dualistiese lewensvisies
Die implikasies vir Christelike wetenskapsbeoefening
Gevolgtrekking
Die integrasiemodel prinsipieel beoordeel
Geloof lê ten grondslag aan alle wetenskaplike werk
Struktuur en rigting word verwar
Alleen gedeeltelike integrasie moontlik
Die rol van die teologiese wetenskap in die integrasie
Die alternatief van ’n integrale Christelike wetenskapsbeoefening
Die “lig” van God se openbaring vir die wetenskap
Drieërlei openbaring en wetenskap
Hoe die Bybel nie gebruik behoort te word nie
Hoe die Bybel wel in die wetenskap gebruik mag word
Die verruiming van ’n Christelike lewensvisie
Verdieping deur ’n Christelike filosofie
Onbevredigende name
Ander voorstelle
Transformasionele wetenskapsbeoefening in die praktyk
Verskillende houdings
Isolasie
Akkommodasie
Transformasie
Twee tipes transformasie
Normatiewe transformasie
Anti-normatiewe transformasie
Drie kenmerke van transformasie
Slot: Integrasie of transformasie?
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.