Abstract

Eros as religion (or the religious celebration of sex)
 
 This article unashamedly argues for the positive value of sexuality and its profound religious dimensions. A stance is taken that goes beyond moralizing and ethicizing. The relationship in the Bible between eros and religion is explored by referring to the sexual image of God in Genesis 1:26-27, the religious dimension of the book of Song of Songs and Jesus’ stance in contrast with that of Paul. Through religion humans’ sexual experience should be enhanced in stead of being suppressed. Society should be sexualized.

Highlights

  • This article unashamedly argues for the positive value of sexuality

  • that goes beyond moralizing and ethicizing

  • The relationship in the Bible between eros and religion is explored by referring to the sexual image of God

Read more

Summary

D J Opperman

Neem direk standpunt in teen enige poging wat die seksuele degradeer as sou dit die “vleeslike” bestaan van die mens verteenwoordig in teenstelling met die “geestelike”. Die seksuele en die religieuse word dan gesien as aparte lewensterreine of dimensies van die mens se lewe. Wanneer die religieuse só gesien word as die sogenaamde diens aan God wat probeer fokus op ’n bo-aardse werklikheid in ’n poging om van die hier en nou en konkrete van hierdie aardse werklikheid te ontsnap, neem God as die groot Reguleerder ’n hoofsaaklik etiek-verskaffende funksie in die mens se lewe in. Oor die filosofiese besinning hieroor (wat die skeiding tussen die religieuse en seksuele in terme van Plato se filosofie verklaar) word – as gevolg van beperkte ruimte – nie hier ingegaan nie. Sal egter gepoog word om nie net op die negatiewe te fokus nie, maar om die positiewe religieuse viering van die erotiese steeds binne die gesigsveld te hou

VERBY MORALISERING EN ETISERING
EROS AS GODSDIENS IN DIE BYBEL
WENKE VIR DIE RELIGIEUSE ONTGINNING VAN DIE SEKSUELE
DIE SEKSUALISERING VAN DIE SAMELEWING
TEN SLOTTE
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.