Abstract

Preaching on the last judgement.This article deplores the fact that the theologumenon 'last judgement' has become a museum piece. It seeks to stimulate a new debate on this topic. The author is convinced that this theologumenon is a central topic of the Jewish-Christian" religion and should therefore be actualised in such a way that it again can become part of the living faith of the church. The author enters into discussion with Moltmann about God's actions in this world, with Pannenberg about the criterion of the judgement and with Kung about eternal punishment.

Highlights

  • Preaching on the last judgement This article deplores the fact that the theologumenon 'last judgement' has become a museum piece

  • Ons het alreeds vanuit hierdie perspektief genoeg rede om ons met die prediking van die eindoordeel besig te hou

  • Intensiewe navorsing en aktuele prediking oor die eindoordeel deur die ouer kerke sal die sendingwerkers en jonger kerke in Afrika ook ten dienste wees

Read more

Summary

Predikiog oor die eindoordeel

Volgens Hebreers 6:2 geld die eindoordeel as een van die mees basiese leerstukke van die Christelike geloof. Martin Luther het besondere moeite gedoen met die die uitleg van die Apostolicum - en daarom ook met die kerk se belydenis aangaande Jesus Christus se wederkoms wat oordeel oor lewendes en dooies veronderstel. In sy Groot Kategismus (1529) het hy weer doelbewus 'n ander perspektief eensydig beklemtoon, naamlik die feit dat die eindoordeel die voleinding van Christus se heerskappy is (kyk Peters 1991: 166). Irenaeus het 'n baie ewewigtige standpunt oor aanname en verwerping, gerig en genade gehad: Dieselfde God wat oordeel, is ook die Vader wat tot heil roep; Hy 'skenk aan die een die ewige Jig en laat diegene wat nie 'n bruilofskleed aan het nie, in die buitenste duisternis werp. Volgens Augustinus behoort gelowiges ook hierdie oordeel te bly vrees en daarom moet hulle s6 lewe dat hulle deur hulle lewe die doop komplementeer. Op hierdie wyse ontvang hulle uiteindelike die seen van die Here

Prediking oor die eindoordeel
IWCvan Wyk
IWCyan Wyk
IWCJlQII Wyk
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.