Abstract

The Dutch Reformed Church and the human rights issue: 1910-199 Research in the field of church history reveals that the Dutch Refonned Church disposes its own human rights tradition that should be viewed and judged alongside and not in opposition 10 its apartheid tradition. As common factor "Human Rights" proved to be a suitablkey to unlock the history of the theology of apartheid ("evangelie van volksvryhede") of the Afrikaans churches, the theology of civilisation ("gospel of co-operation") of the English churches and the theology of liberation ("gospel of humanisation") of the Black church movement in an impartial and systematical way.

Highlights

  • Research in the field of church history reveals that the Dutch Refonned Church disposes its own human rights tradition that should be viewed and judged alongside and not in opposition 10 its apartheid tradition

  • As common factor "Human Rights" proved to be a suitable key to unlock the history of the theology of apartheid ("evangelie van volksvryhede") of the Afrikaans churches, the theology of civilisation ("gospel of co-operation") of the English churches and the theology of liberation ("gospel of humanisation") of the Black church movement in an impartial and systematical way

  • Die Afrikane se stryd om bevryding is as 'n morele stryd vir menseregte gesien, terwyl die Afrikaners se stryd om seltbeskikking as 'n immorele stryd teen menseregte beskou is

Read more

Summary

INLEIDING

Die probleme wat vir dekades op die terrein van tussenmenslike en tussengroepverhoudings in Suid-Afrika ondervind is, het in 'n groot mate gewentel om die sentrale kwessie van menseregte. Eers nadat die Afrikaners se apartheidsteologie, die Engelse se beskawingsteologie en die Afrikane se bevrydingsteologie naas mekaar geplaas en beoordeel is, sal daar sinvol beweeg kan word in die rigting van die skryf van 'n gesaghebbende algemene nie-polemiese Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis oor die komplekse bevolkingsvraagstuk en die staatkundige oplossings wat met die onderskeie kerklike tradisies se teologiese steun daarvoor aangebied is. 'n Finale oplossing vir Suid-Afrika se ingewikkelde bevolkingsvraagstuk kan moontlik daarin Ie (a) dat die klassieke Brit ruim geleentheid het om aan sy ekonomiese broederskap gestalte te gee en sodoende na die internasionale Anglo-Amerikaanse gemeenskap se belange ("interests") in die land om te sien; (b) dat die klassieke Afrikaner die vryheid geniet om hom op sy eie grondgebied en binne sy eie volksbestaan te handhaaf en polities-kultureel uit te leef; en (c) dat die klassieke Afrikaan tot gelykbeid met al die mense van sy gedeelde vaderland verhef word en bemagtig word om oor die gevestigde heterogene bewoners van Suid-Afrika die onbetwiste politieke gesag te voer. Die mense van die mense het weer oor die getalle beskik en gaandeweg besef dat hulle 'n samelewing kon bou gegrond op mag. 'n Finale oplossing vir Suid-Afrika se ingewikkelde bevolkingsvraagstuk kan moontlik daarin Ie (a) dat die klassieke Brit ruim geleentheid het om aan sy ekonomiese broederskap gestalte te gee en sodoende na die internasionale Anglo-Amerikaanse gemeenskap se belange ("interests") in die land om te sien; (b) dat die klassieke Afrikaner die vryheid geniet om hom op sy eie grondgebied en binne sy eie volksbestaan te handhaaf en polities-kultureel uit te leef; en (c) dat die klassieke Afrikaan tot gelykbeid met al die mense van sy gedeelde vaderland verhef word en bemagtig word om oor die gevestigde heterogene bewoners van Suid-Afrika die onbetwiste politieke gesag te voer. 'n Toekomstige politieke bedeling vir die groter Suid-Afrika wat nie genoegsaam aan bogenoemde drie historiese grondwaarhede gestalte gee nie, sal waarskynlik weinig kans op duursame sukses he

Drie voorgestelde oplossings
Slegs twee oplossings wedersyds aanvaarbaar
Apartheidsteologie as reaktiewe teologie
DIE MENSEREGTEVRAAGSTUK NOG NIE FINAAL OPGELOSNIE
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.