Abstract
The discussion on methodology in the South African exegetical and hermeneutical debate has not been completed yet. Several contributions during the past six years have kept this debate alive. Nevertheless, the duration of the discussion has brought growth and more understanding for different viewpoints and approaches. The aim of this article is to argue that both literary and historical aspects in the reading of any Old Testament text are important. Although it is not the only text approach, it proposes the literary-historical reading of texts is a comprehensive way to expose and understand Biblical texts.
Highlights
The discussion on methodology in the South African exegetical and hermeneutical debate has not been completed yet
The aim of this article is to argue that both literary and historical aspects in the reading of any Old Testament text are important. It is not the only text approach, it proposes the literary-historical reading of texts is a comprehensive way to expose and understand Biblical texts
By die gebrek aan eenstemmigheid moet nie 'n krisis beleef word nie, maar die beginsel van verskeidenheid - hoe eensydig dit soms ook mag wees - moet die invalshoek op die ontplooiing van enige Ou-Testamentiese teks se veelkleurigheid wees; dat 'n metode soms die karakter van 'n komprehensiewe benadering kan vertoon, moet toegegee word[40]; sinkroniese en diakroniese fasette van die teks moet as komplementere gespreksgenote van mekaar funksioneer en ontleed word
Summary
Die gesprek rondom "metode" in die Suid-Afrikaanse eksegetiese en hermeneutiese debat het nog lank nie opgedroog nie. Om hierdie tekste vanuit 'n retrospektiewe blik te ontleed, het eksegete in die verlede 'n verskeidenheid van metodes en eksegetiese benaderings aangewend2. Die vertrekpunte van hierdie benaderings kan opsommenderwys gereduseer word tot die historiese gebeure of teologiese idees agter die teks, die outeur(s) deur wie die teks geskryf of gemeenskap aan wie die tekst(e) gerig is, die teks self asook die leser3 Hieruit is dit dan nie moeilik nie om die vemaamste benaderings tot Ou-Testamentiese eksegese te reduseer tot die histories-kritiese benaderings, die struktuur-analitiese benaderings asook die resepsie-teoretiese benadering. As die jongste gespreksgenoot tot die debat rondom die metodiek van eksegese, vervul die resepsieteorie in sy verhouding tot ander eksegetiese metodes 'n aanvullende of komplementere funksie6 Oit beklemtoon die rol wat die leser, sy/haar voorveronderstellings asook kontekstuele gesitueerdheid in die leesproses van die teks speel. Hierdie "bril" baan die weg vir byvoorbeeld die sosiologiese, psigologiese[7], antropologiese[8], ideologiese[9], politieke[10], feministiesell , swart teologiese[12] of bevrydings-teologiese lees van tekste
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.