Abstract

The intrinsic relationship between education and spirituality After having researched the phenomenon of (especially young) people turning their backs on mainstream religions and finding refuge in “new” forms of spirituality, the authors concluded that, as always, the education of children cannot be done justice to unless attention is also devoted to the development of their spirituality. To defend this contention, they firstly analyse religion as a phenomenon. They find it to be multi-layered, with spirituality forming the innermost layer. They then discuss the emergence of “new” forms of spirituality and find them to be alien to the Biblical concept of spirituality. After discussing the intrinsic link between education and both the “new” and the Biblical forms of spirituality, the authors find their initial conclusion to have been vindicated.

Highlights

  • Nadat hulle die verskynsel nagegaan het van mense wat neig om hulle rug op die hoofstroomgodsdienste te draai en hulle toevlug tot “nuwe” vorms van spiritualiteit te neem, het die skrywers tot die slotsom gekom dat, soos nog altyd die geval was, daar nie reg kan geskied met die opvoeding van kinders nie tensy hulle spiritualiteit ook ontwikkel word nie

  • Die intrinsieke verband tussen opvoeding en spiritualiteit daarna die verskyning van die “nuwe” vorm van spiritualiteit en vind dat dit nie met die Bybelse konsep van spiritualiteit strook nie

  • Nadat hulle die intrinsieke verband tussen opvoeding en sowel die “nuwe” as die Bybelse vorms van spiritualiteit bespreek het, kom hulle tot die gevolgtrekking dat hulle aanvanklike konklusie bevestig kan word

Read more

Summary

Oriëntering

Aan die een kant is daar aanduidings dat belangstelling in die sogenaamde hoofstroomgodsdienste, insluitend die geïnstitusionaliseerde vorme daarvan, aan die taan is. Aan die ander kant, gepaard met ’n toenemende belangstelling in ’n element wat alle godsdienste na veronderstelling met mekaar deel, naamlik spiritualiteit. Nadat hierdie verskynsel (die tanende belangstelling in hoofstroomgodsdienste en die gepaardgaande groei in belangstelling in ’n “nuwe”, vermeende gemeenskaplike spiritualiteit) oor die afgelope dekade waargeneem en bestudeer is, is tot die konklusie gekom dat die opvoeding van die hedendaagse kinders en jongmense, soos nog altyd, nie na behore kan plaasvind sonder dat die spirituele aspek van hulle menswees ook die nodige aandag kry nie. Daar word gekonkludeer dat die “spirituele” in die Bybelse sin iets heeltemal anders is as die “nuwe” spiritualiteit wat tans aan die ontwikkel is

Ondersoekmetode
Struktuuranalise van religie en die plek van spiritualiteit
Die spirituele dimensie van menswees
Spiritualiteit in ’n “nuwe” gedaante
Opvoeding: ’n struktuuranalise
Slotwoord en aanbeveling
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.