Abstract

The poet in transit: travel poetry and liminality in Joan Hambidge’s Lykdigte and Ruggespraak In the poem “Versugting” the first person narrator confesses: “reis na reis het ek in gedigte gekarteer, / in woorde opgevang elke slopende liefdeservaring”. The most important themes in Hambidge’s poetry converge in these two lines, namely the travel experience, reflection on the writing process, and love. These themes are the focus of this article. In both volumes under discussion the poet is presented as a traveller in real life. This concrete experience of reality becomes the isolated journey of the psyche and is “translated” and mapped in verse form. The journey as a liminal experience, the poet as the traveller and the writing process as the journey are some of the aspects that will be examined. For the poet the travel experience also implies the search for the beloved/love/the poem, while the transferral of the self causes a feeling of displacement. The city as destination also plays a role in the travel experience, which is experienced in a spatial-poetic manner, and finally becomes a poem itself.

Highlights

  • In die gedig “Versugting” bely die skrywende ek: “reis na reis het ek in gedigte gekarteer, / in woorde opgevang elke slopende liefdeservaring”

  • In hierdie twee versreëls word die belangrikste temas in Hambidge se digkuns ondervang, naamlik die reiservaring, die refleksie op die skryfproses en die liefde

  • Adéle Nel simbole-digter is, en hy toon ook Hambidge se obsessie met die woord aan: ʼn Groot deel van hierdie digteres se werk isn ondersoek na die moontlikhede van die woord: die lyflikheid daarvan, die potensiaal daarvan as teken, die beskerming wat dit bied én die blootstelling, en die simboliese krag wat die mistieke element ingesluit hou. [...] Want die simbool weerspreek die logos, dit abstraheer die ‘realiteit van die woord’ en dit bevry die woord van sy betekenis

Read more

Summary

Inleiding

In die gedig “Versugting” (Hambidge, 2000:41) bely die skrywende ek: “reis na reis het ek in gedigte gekarteer, / in woorde opgevang elke slopende liefdeservaring”. Vir Aguirre et al (2000:6) isn limenn drempel tussen twee ruimtes; ʼn opening wat deurgang van die een ruimte na die ander bied. Juis omdat ditn oorgangsruimte of grens is, is dit as’t waren niemandsland wat nie aan die een of die ander kant behoort nie, maar op ’n paradoksale wyse is dit tog óók die terrein van albei kante – daar kan per slot van rekening geen drempel wees sondern ruimte aan elke kant nie. In die gedig “E-Pos aan D.J. Opperman” (Hambidge, 2000:51) word die problematiek van die tussentoestand byvoorbeeld by implikasie verwoord: Is dit waar dat asn mens reis na daardie plek (adres onbekend) of verhuis, jy tydelik vasgevang – soos inn gedig – bly, onwetend: dis alles onherroeplik verby?. Daar sal dus ondersoek ingestel word hoe hierdie fasette van liminaliteit in die gedigte aan die bod kom.

Reis as liminale ervaring
Die skryfproses as reis
Reis en ontheemding en kulturele identiteit
Die stad as bestemming
Ten slotte
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.