Abstract

The letter to Rheginos: On faith and reason and the resurrection The article consists of an introduction to and an Afrikaans translation of the Coptic Epistle to Rheginos on the resurrection. It is dedicated to Professor JAAA Stoop as a token of appreciation for his contribution to promote the study of early Christian literature in South Africa.

Highlights

  • It is dedicated to Professor JAAA Stoop as a token of appreciation for his contribution to promote the study of early Christian literature in South Africa

  • Die gedagte om hierdie artikel aan professor Jan Stoop op te dra, het sy oorsprong gehad in my gaslesin£;s by die Teologiese Fakulteit (Afdeling A) van die Universiteit van Pretoria gedurende Augustus 1985

  • Die bestudering van die resepsie en werking van die geskrifte van die Nuwe Testament verbreed nie alleen ons kennis oor die wording van die kerk nie, dit verruim ook terselfdertyd ons visie oor wat die Nuwe Testament self is en hoe dit as oorsprongsdokumente aanleiding gegee het tot refleksie oor wat Christene glo en op grond waarvan hulle sekere dinge glo

Read more

Summary

Introduction

Die gedagte om hierdie artikel aan professor Jan Stoop op te dra, het sy oorsprong gehad in my gaslesin£;s by die Teologiese Fakulteit (Afdeling A) van die Universiteit van Pretoria gedurende Augustus 1985. Die belangrikste rede waarom hierdie versameling geskrifte nog nie die aandag van kerkhistorici ontvang het wat dit toekom nie, is die feit dat die dokumente in Kopties geskryf is en gevolglik ontoeganklik is vir baie kenners van die geskrifte van die vroeë kerk.

Results
Conclusion
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.