Abstract

The Abraham-motive in Matthew 1-4 Matthew’s indication of Jesus as the Son of David and the Son of Abraham develop along two lines in Matthew’s story. Firstly, is Jesus portrayed as the Son of David, who represents the “Jewish” line in the story. And secondly Matthew is using Jesus as Son of Abraham to develop the “gentile” line in the story. Matthew uses the Abraham motives in chapters 1-4 to illustrate the inclusion of the gentiles into the new people of God. Under discussion are the gentile women in the genealogy and other possible motives that reflect the story of Abraham.

Highlights

  • Matthew’s indication o f Jesus as the Son o f David and the Son o f Abraham develop along two lines in Matthew’s story

  • Volgens tradisies in die Testament van die Twaalf Patriarge en die Boek van Jubilieë was sy afkomstig van Aram, die land van Abraham, Rebekka, Lea en Ragel

  • Dus kan ons sê dat haar invoeging in die geslagregister van Matteus nie is omdat sy die moeder was van een van die manlike voorgeslagte van die Messias nie*

Read more

Summary

INLEIDING

Vergelykende studies tussen Matteus, Paulus en Jakobus is nog lank nie uitgedien nie. In die sentrum is die vraag na die posisie en geldigheid van die wet vir die christengelowige. Paulus leun swaar op die Abrahamtradisie cm sy standpunt oor die einde van die geldigheid van die wet, te steun (vgl Rom 4; 9-11; Gal [3,4]). Paulus gebruik die voorbeeld van Abraham, omdat Abraham voor die wet geleef het, en dit Paulus se argument ondersteun het. Jakobus verwys nie na Abraham nie, maar verdedig die blywende gel­ digheid van die wet. Dit is verstaanbaar dat Matteus wat ook die geldigheid van die wet beklemtoon, nie eintlik veel kere na Abraham verwys nie. Tog is Jesus as seun van Abraham, klaarblyklik een van die sleutels waarmee die Matteusevangelie verstaan moet word (vgl Matt 1:1,17). In hierdie studie gaan gekyk word na ’n paar moontlike Abraham-motiewe in Matteus [1,2,3,4] en wat Matteus se bedoeling was om hierdie motiewe in te sluit

HEIDENSE VROUE IN DIE GESLAGREGISTER
Historiese aqtergrond
Historiese agtergrond
Ragab se narratiewe rol in Matteus 1:5
Rut se narratiewe rol in Matteus 1:5
Die vrou van Urija
Die vrou van Urija se narratiewe rol in Matteus 1:6
Gevolgtrekking
Die Josefverhaal
Die Magi
Ragel se kinders
Johannes die Doper se prediking
Die eerste optrede van Jesus: M atteus 4:15-16
GEVOLGTREKKING
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.